Menslike gedrag en Optrede

Hoe beinvloed hoe en waar ons grootword ons ouers en inligting om ons ons gedrag as volwassenes

Plasing Hennie on August 14, 2016

Die brein van 'n kind

Die eerste 2 jaar vanaf geboorte is die brein van 'n kind in Beta Mode. Dit beteken dat die brein alles tot in die fynste details soos n spons opneem. Gedurende hierdie tydperk van ontwikkeling oordeel die brein nie .Alle inligting word net aanvaar soos die hardeskyf van 'n rekenaar.

Gedurende hierdie tydperk word die kind se agressievlak ook geprogrameer, indie die ouer die kind hardhandig hanteer en slaan sal hierdie kind later in sy lewe sukkel om meegevoel te ervaar vir sy/haar medemens

In die boek I am Ok and You're Ok wordverduidelik hoe 'n kind wat so klein voel op daardie ouderdom maklik kan voel dat die dink "NOT OK" is maar dat die ouers of ander mense "OK" is. Baie sielkundige aspekte van 'n kind se gedrag as grootmens word hier gevorm. Wanner 'n kind met liefde behandel word en die gevoel van sy/haar ouers kry dat hy /sy "OK" is tree hierdie kind later met meer meegevoel vir sy/haar medemens op en is hierdie kind se selfbeeld ook baie sterker

Reeks moordenaar is meestal kinders wat deur hul ouers so mishandel was, dat hulle later mishandeling as liefde gesien het. Dit is dus vir so kind niks om ';n dier of 'n ander persoon seeur te maak of selfs dood te maak omdat sy/haar programering s&ecicrc; dat dit liefde is. Die status is dan " Iam NOT OK and You are NOT OK". Hierdie is 'n uiters gevaarlike karakter wat geprogrameer is deur die abuse van die ouer figuur.