Esegiël

'n Profeet wat snaakse ervarings het

Plasing Hennie on August 11, 2016

Esegiël

Esegiël sit langs 'n rivier en sien hoe 'n engel of God land in 'n tuig wat hy beskryf as iets met baie oe en vuur ens.

'n NASA ingenieur het 'n voorstelling van die vaartuig gemaak en se dat die tuig kan vlieg.

Die engel neem Esegiël in 'n "Visie of droom" bo op 'n berg en wys aan hom die temple wat hy moet bou. Volgens Eric von Doniken in sy boek Chariots of the Gods, loop die rivier stroom uit die verkeerde kant van heirdie tempel. Die een in Jerusalem loop uit 'n ander kant.

Von Doniken beweer dat hy die ruines van hierdie tempel gevind het in Suid Amerka