Koningkryk van die Hemel

''n Plek in die hemel of 'n geestelike lewenswyse op aarde?

Plasing Hennie on August 11, 2016

Koningkryk

Jesus praat van mense wat die koningkryk van die Hemel skake berokken. Hierdie mense is saam met Jesus op die aarde, nie in die hemel nie. Dit wil vir my hieruit blyk dat die koningkryk dalk 'n plek op dieaarde of 'n geestelike toestand is wat ons moet bereik.