My storie


Wat ek geleer het deur die jare en wie ek glo ek is.

Van kleins af wou ek vreeslik graag my God behaag en net die regte dinge doen om in Sy goeie boekies te kon kom. Ek ook probeer om soveel as moontlik te leer en betrokke geraak by die kerk en Bybel studie

Vanaf die ouderdom van12 jr het ek die oorsterse gevegskunste geleer. Ek was 13 jaar 'n student van die Gojy Ryu style en het daarna verhuis na Johannesburg en het Goju Kai styl geofen. Later het ek Tai Chi Chuan begin oefen en ook geller hoe om die trdisionele wapens soos die Bo, Kon Sai Nunchaku en Tonfa te gebruik. Alhoewel ek die wapens nooi bemeester het nie eht ek baie geleer.

My soeke na inligting en die waarheid het veroorsaak dat ek honderde boeke gelees het oor verskillende gelowe, Sielkunde, Filosofie die werking van die sel en opinies van navorsers en natuurlik die gevegskuns