Masogis - Sadis

Soveel mense lerf is verhoudings waar hul aangerand word deur die ander party of sommer net misbruik word.

Plasing Hennie on August 13, 2016

Die Masogis

Niemand van ons sal graag wil erken dat jy 'n tipiese masogis is nie.

Baie mense beland altyd in n verhouding of vriendskappe waar hul beheer, oorheers en misbruik word deur n ander party

As iemand jou sou vra hoekom jy dit toelaat is die verskoning dat jy omgee vir die ander persoon . Die waarheid is egter dat jy daarvan hou om mee gemors te word. Jy is n tipiese Jannie martelgat masogis